Slaapdrankie

2014-05-30
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.3 / 5)

4.3 5 3
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

3 People rated this recipe

2,078
Related Recipes:
  • Zoerdoef

  • Ys-Melkkoffie

  • Roomyskoffie

  • Warm sjokolade

  • Bloody Mary

heerlike warm slaapdrankie….

Aanwysings per koppie…:

1 glas volroom melk
1tl vanielje essense
10ml heuning
*10 ml heuning vir onder in die beker , voor jy warm melk bygooi
So gemaak:
Meng alles saam in ‘n kastrol, roer tot begin opkook en borrels maak,gooi 10ml heuning onder in koffiebeker, gooi in warm melk versigtig by, moenie weer roer nie..
sprinkel met kaneel indien verkies…..slurp die lekkerte so warm as moontlik…. geniet net voor slaaptyd… of beter sommer lekker opgekrul in die bed met beker warm melk….

Recipe Type: Tags: , , ,

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!