Tuisgemaakte kits cuppachino poeier

2014-04-24
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.7 / 5)

4.7 5 3
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

3 People rated this recipe

1,719
Related Recipes:
  • Van Kondensmelk tot Karamel

  • Zoerdoef

  • Ys-Melkkoffie

  • Maklike Biltong Patee

  • Speserymengsel om hoender te geur

125ml Cremora lite verromer
60ml Nespray melkpoeier/Elite
80ml Nescafé kitskoffie
60ml strooisuiker

Meng baie goed tot ‘n FYN poeier ..

*gooi poeier in koffiebeker , maak aan met warm kookwater, of nog romeriger…..opgekookte skuim melk !! … en versoet na smaak..

*1 opgehoopte teelepel vir klein koffiebeker en 2 vir ‘n groot beker.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!