Romerige Gebakte Kool

2013-07-11
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.2 / 5)

4.2 5 15
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

15 People rated this recipe

17,211
Related Recipes:
  • Suurlemoen en Heuning Karamel Patats

  • Kool en Bully Beef Roerbraai

  • So by my Kool

  • Soet Karamel Patats

  • My “Spur style” Uieringe

Jy het nodig:

Ongeveer 1 Koolkop, Grof Gekerf
1 medium grootte ui, gekap
1 aartappel in plat ronde dik skywe gesny
pakkie Spek in stukke
“cocktail” kaasworsies
Pakkie “Potato Bake” – enige geur
1 koppie melk
Cheddar of Gouda Kaas
Swartpeper

so gemaak:

voorverhit oond 180°C
Kook kool en aartappel skywe in bietjie soutwater vir 10 min, dreineer water af
Skep in jou oondbak
Braai uie tot deurskynend , gooi spek en worsies by, braai tot mooi bruin en sprei bo-oor koolmengsel
Maak “Potato Bake” aan met 1 koppie melk, giet oor koolmengsel sprinkel met swartpeper
Gooi lekker baie gerasperde kaas bo-oor
Bak in oond , ongeveer 30 Minute tot goudbruin
.

Recipe Type: Tags: , , , , ,

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!