Loader

Recipes With Course: Drankies

Pepermentlikeur

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

250 ml suiker 250 ml kookwater 500 ml brandewyn 45 ml rum peperment geursel groen voedselkleursel Kook die water en suiker saam tot dit n draad trek as die stroop tussen twee vingers getoets word. Meng die stroop, brandewyn en rum en voeg die geursel by. Voeg die kleursel by ...

Read more

Rooi mengeldrankie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

ysblokkies 2 bottels rooiwyn, verkoel 45 ml sjerrie skil van 1 suurlemoen strooisuiker na smaak 350 ml sodawater, yskoud Plaas n groot mengbak in n bak met die ysblokkies en giet die rooiwyn daarin. Voeg die sjerrie, suurlemoenskil en suiker by. Haal die skil uit net voor dit geskink word ...

Read more

Gekruide appelpons

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

1 liter appelstroop 2 pimentkorrels 2 kruienaeltjies 2 lang stukke heel kaneel 250 ml suiker Berei die appelstroop deur n paar ongeskilde appels in stukkies te kap en in water te kook tot al die sapuitgetrek is. Voeg net genoeg suiker by om dit effens te versoet en syg dit ...

Read more

Kits gemmerbier

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

1 liter suiker 5.25 liter louwarm water 15 ml gis 10 ml suiker 250 ml louwarm water 10 ml jamaika gemmer Los die suiker in die water op. Meng die gis met die 10 ml suiker en roer die louwarm water by. Laat dit in n warm plek staan vir ...

Read more

Gemmerbier

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

4,5 liter water 28 g gemmerwortel 500 ml suiker 15 ml gis 5 ml suiker 250 ml louwarm water 1 suurlemoen Kook water en voeg gekneusde gemmerwortel en suiker by. Roer dit tot die suiker opgelos is. Giet in n emaljekan of – emmer en laat afkoel tot louwarm. Meng ...

Read more

TUISGEMAAKTE LIKEUR’S

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

TUISGEMAAKTE LIKEUR’S Bestanddele: 1.)Koffieroomlikeur – (lewer 500 ml) 1 blikkie kondensmelk 170g blikkie ingedampte melk 7 ml vanielje geursel 10 ml sterk kitskoffiepoeier (aangemaak met bietjie kookwater) 12,5 ml gliserien 250 ml Whisky Metode: Meng bestanddele, gooi in ‘n bottel en versel. Laat staan minstens 7 dae lank. Skud gereeld. ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!