Troosdrankie
2014-02-17Average Member Rating
(5 / 5)
1 People rated this recipe
1,088Related Recipes:
…heerlike slaapenstyd melkdrankie
Roer ‘n halwe koppie kondensmelk by ‘n halwe koppie melk, bring tot kookpunt, gooi in beker,
Voeg 4 – 6 blokkies van jou gunsteling sjokolade by,
….roer en geniet.