Cheryl SeTertjies Likeur
2013-08-24- Course: Drankies
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(5 / 5)
3 People rated this recipe
Related Recipes:
Al wat jy nodig het:
1l Rusian bear Vodca
2 blikkies kondensemelk
2 blikkies ideal Melk
Meng al die bestandele saam.
Bêre in yskas en geniet !
*spuit glas met sjokoladestroop voor jy ingooi, en sprinkel met kakao
Deur: Cheryl Poole Vd Merwe via Facebook Boerekos Kookengeniet