Loader

Tag: koekies

Spesery Sjokoladekoekies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Koekblik bederfies jy het nodig: 250g botter1k bruinsuiker2 groot eiers1t vanilla3k meelblom1t bakpoeier1t koeksoda1t kaneel1/2t sout1/2t gemaalde swartpeper100g donkersjokolade, grof gekap Klits die botter en suiker in ¥„n groot bak tot lig. Klits eiers by, een vir een. Voeg vanilla by. Sif die meel, bakpoeier, koeksoda, kaneel, sout en peper ...

Read more

Muesli Crunchies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

Baie maklik om te maak. Lekker gesonde peuselhappie, jy gaan die resep weer en weer probeer, almal gaan dol wees hieroor. Hou die koekblik vol 250g botter 2 el gouestroop 2 kop hawermout 1 kop koekmeel 1 kop Muesli – jou gunsteling geur, ek verkies die stukkies neute en vrugte ...

Read more

Monster Koekie Roomys

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Vir oud en jonk, almal gaan mal wees hieroor ! . 1 lt vars room (yskoud verkieslik oornag in yskas) 1 blik volroom kondensmelk 1 el vanilla essence Âœ tl blou kos kleursel (kyk of jy meer donkerder sou verkies, voeg nog paar druppels by) 1 pakkie oreo koekies – ...

Read more

Diepgebraai Pampoenpoffertjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Oorskiet pampoen? Hier is ‘n heerlik verslawende plan ! Jy benodig: 1 kop pampoen, droog gekook en fyn gedruk (moenie waterig wees nie) 1 kop koekmeel 2 tl bakpoeier mespunt gemmer poeier mespunt sout 2 eetl strooisuiker 2 eiers 75 ml volroommelk 750 ml kookolie, vir diepbraai *kaneelsuiker So gemaak: ...

Read more

Oudtydse Vla Koekies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Ek deel graag vandag die klein staatmaker koekies ~ “Oudtydse Vla Koekies ” ~ uit skoonma se boekie, die is ‘n wenner, en jou koekieblikke kan jy gereeld volmaak met die vinnige staatmaker … 250 g botter 250 g suiker 2 eiers 1 tl vanielje geursel 3 el vlapoeier 4 ...

Read more

Katjiebotter koekies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.3 / 5)

Lekker koekblik bederfies – sonder koekmeel . 1 kop katjiebotter (peanutbutter) 1 kop bruin suiker 1 ekstra groot eier ~ (kamertemperatuur) liggies geklits growwesout vir sprinkel **opsioneel karamelkondensmelk, of smelt sjokolade Voorverhit die oond tot 170 C Voer jou bakplaat uit met bakpapier. Meng die bestanddele goed saam. Skep teelepels ...

Read more

Oudtydse Lewerkoekies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

2kg gemaalde skaap lewer 2 groot aartappels, gerasper 2 medium uie, baie fyn gekap 3 knoffelhuisies, gekneus en fyn gekap 2 el bruinasyn 2 koppie koekmeel 2 el bakpoeier 2 groot eiers. liggies geklits 1 tl growwe gemaalde swartpeper 1 tl aromat 1 tl rooipeper 1 tl droë tiemie 1 ...

Read more

Viskoekies

forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

1 groot blik sardyne in tamatie of rissie sous 2 blikkies tuna, chunks ~ gedreineer 1 klein ui fyn opgekap 2 knoffeltoontjies gekneus en opgekap halwe groen soetrissie fyn opgekap 2 eiers ~ liggies geklits 6 el koekmeel 1 tl bakpoeier aromat na smaak rooipeper na smaak wit peper na smaak knippie sout 500 ml kookolie Verwyder die sardyne se ...

Read more

Patatkoekies met kaneelsuiker

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

2 koppies gaar (*droog ) patat wat in suiker gekook is, fyn gedruk (*nie waterig nie) 3/4 kop koekmeel 1 tl bakpoeier knypie nutmeg knypie pypkaneel knypie sout 2 groot eiers geskei 2 el gesmelte botter 3/4 kop melk kaneelsuiker vir sprinkel kookolie vir vlak braai Klop jou eierwitte lekker ...

Read more

Tuna Poffertjies

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

  2 blikkies tuna chunks ~ gedreineer halwe ui,baie fyn gekap 2 knoffeltoontjies,gekneus en gekap 2 jumbo of 3 groot eiers 1 tl opgehoopte bakpoeier koppie koekmeelblom bietjie melk mespunt rooi peper mespunt droe pietersielie sout na smaak olie om in te braai paprika vir sprinkel,na gebak Vlok die tuna ...

Read more