Niertjie-en-boerewors Potjie

2011-04-19
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

1,462
Related Recipes:
  • Ouma se Boerewors bredie met mieliepap

  • Ingelegde eiers

  • Heerlike Groenboontjie Bredie

  • Heuning Tjops

  • Tuna Poffertjies

 

halwe kop olie
30 ml botter
3  uie rof gekap
2 kop gekapte “mushrooms”
10 lamsniertjies gehalveer , mooi skoongemaak
3 varkworsies middeldeur gesny
800g boerewors in stukke opgesny
50 ml koekmeelblom
sout en swartpeper na smaak
15 ml tamatiepuree
150 ml hoenderaftreksel
50 ml wit wyn
50 ml brandewyn

Sif jou koekmeelblom, sout, peper saam.
Giet olie en botter in swaarhefboom pot en plaas op kole
As olie lekker warm is voeg gekapte uie by ,braai tot deurskynend.
Rol niertjies in ‘n koekmeelblom mengsel,plaas dadelik in pot , herhaal met al die niertjies.
braai tot goudbruin, voeg varkworsies, boerewors stukke by, braai alles lekker saam, gooi sampioene by, braai effe
Giet die hoenderaftreksel, witwyn,prut matige hitte vir 30 min.
Gooi nou die brandewyn en tamatiepuree by, roer saggies deur, bring tot kookpunt, laat staan
toe vir 10 min voor opdien..

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!