Loader

Tag: koekies

Klapperkoekies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Het vandag die koekies aanmekaar geslaan… wat ‘n heerlike bederf, sommer ook vir kinders se kosblikkies.. Klapperkoekies: Jy het nodig: 1 kop koekmeelblom 1 1/2 kop suiker 1 kop geroosterde klapper knypie sout. 1 kop ongesoute botter 1 tl koeksoda 1 tl fyn perske of appelkooskonfyt. bietjie ekstra melk rooi ...

Read more

Heerlike Oudtyse Oats Koekies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

Jy het nodig: 2 k meel 4 k oats 2 k klapper 2 k suiker 250 g margarien 3 el stroop 2 tl koeksoda Smelt botter & stroop (moenie kook nie net smelt) Voeg koeksoda by. Meng die droeë bestanddele saam Gooi stroop by droë bestanddele Gooi in ‘n oondpan ...

Read more

Potting-Soil Tert

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.3 / 5)

“Die hele geheim van dit is die rasper van die koekies en dit moet die swart oreo koekies wees.” 4 x bokse Swart Oreo koekies 2 x bakkies maaskaas 4 x koppies melk 2 x pakkies instant pudding (Vanilla) Rasper met grof kant al die Oreo koekies. Meng Instant pudding ...

Read more

Rolo-Milo Muffin

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

…. o soete sondes… .!! 1½ koppies milo poeier 1 pakkie rolo sjokolade lekkers 1 ½ koppie bruismeel 1 ½ koppie volroom melk 5 el botter – gesmelt 1 groot eier geklits ½ koppie melk (gewone) sjokolade gebreek ½ koppie wit sjokolade, gebreek Voorverhit oond 200°C Sif koekmeel , gooi ...

Read more

Ohhh-reo Grondboontjiebotter Tert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (2.8 / 5)

Ohhhh – reo verleiding…. So gemaak Ok, krummel 25 oreo koekies, in voedselverwerker, tot koekies en vulsel goed gemeng is Gooi in mengbak, Smelt 4 eetl botter, gooi saam krummels, druk lekker vas in tertbak. Sit in voorverhitte oond van 160 G vir so 6-8 min, pasop vir brand , ...

Read more

Romany Perske Genot

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

…… vinnig en ohhh heerlik..!! Jy het nodig: 1 blik halwe perskes Sherry van jou keuse 1 pakkie romany creams vanilla roomys, of styf geklopte room So gemaak: 1. Gooi die stroop van die perskes in ‘n aparte koppie. 2. Sit die perskes op ‘n bakplaat. Sit ‘n romany cream ...

Read more

Konfyt Vierkante

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

  Wat het jy nodig: 1 1/2 kop witsuiker 1 kop sagte botter 4 1/2 kop koekmeel 4 tl bakpoeier 1 tl vanilje geursel 2 groot eiers handjie vol korente Fyn Gerasperde Suurlemoenskil, so 2 eetlepels vol 1/2 kop marmelade konfyt 1 koppie appelkoos konfyt Voorverhit oond by 180 C ...

Read more

Tuisgebakte Tennisbeskuitjies

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

  5 koppies koekmeel 1½k koppies klapper 5 eetlepels stroop 2 tl koeksoda knippie sout 1 k suiker 3 eetlepels botter 3 eiers geklits 2 tl kremetart 1 tl vanilla kwart koppie melk Voorverhit oond na 190 grade C Sif meel en die kremetart saam. Voeg nou jou suiker , ...

Read more

Outydse Koffiekoekies

forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

  Bestanddele: 2 kg koekmeelblom 7 ml sout 625ml geelsuiker 750 g botter 110 ml skoon varkvet 400 ml stroop 25 ml koeksoda 250 ml baie sterk swart koffie 15ml vanieljegeursel So gemaak: 1. Meng meel, sout, suiker in groot skottel. 2. Frummel botter en vet daarin. 3. Voeg die ...

Read more

Onweerstaanbare koekies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  Ryk sjokoladekoekies met stukkies sjokolade, bar one karamel binne-in. Lekkerder kry jy nie! 375 ml koekmeel 5 ml bakpoeier 2 ml sout 375 ml hawermout, effens fyner gekap 180 ml sagte botter 180 ml strooisuiker 125 ml bruinsuiker 60 ml kakao 2 eiers 5 ml vanieljegeursel 160 g (3 ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!