“Rocky Road”

2013-10-22
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 3
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

3 People rated this recipe

2,282
Related Recipes:
  • Katjiebotter en Klapper Fudge

  • Tuisgemaakte Turkse Lekkers

  • Nutella en Rice Krispies Blokkies

  • Bar One Fudge

  • Kampvuur Poeding

die is ons dubbele lekkerte bederf, vinnig om te maak, reg vir enige geleentheid..

2 kop Rice Crispies
halwe kop gesoute grondboontjies (peanuts)
halwe kop rooi kersies – halveer
2 kop vol malvalekkers in stukke gesny
1 blok gesmelte donker bitter sjokolade
2 blokke sjokolade met neute – gesmelt

In ‘n lekker groot mengbak , gooi rice crispies, grondboontjies ,kersies ,malvalekkers en meng deurmekaar
gooi smelt sjokolade oor, meng liggies deur.en smeer dit egalig oor bodem van plat glasbak., giet eweredig die gesmelte sjokolade met neute bo-oor., sit in yskas en laat afkoel en sny in blokke

*Katinka Steyn via Facebook Boerekos Kookengeniet*

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!