Loader

Tag: koekies

Lepelsteeltjies

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

  250g Botter 500ml Koekmeelblom 2.5ml Sout 2.5ml Bakpoeier 650ml Gerasperde Cheddarkaas Appelkooskonfyt Verroom botter en voeg meel, sout en bakpoeier by. Meng goed. Voeg kaas by en meng tot ‘n deeg. Rol deeg in balletjies en plaas op ‘n gesmeerde bakplaat. Druk ‘n gaatjies met ‘n houtlepel in die ...

Read more

Koffiesoentjies

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Bestabdele: 250 g sagte botter 185 ml versiersuiker, gesif 10 ml koffiepoeier 15 ml kookwater 500 ml koekmeel, gesif Vulsel: 50 g (½ slab) donkersjokolade, gesmelt Metode: Stel oond op 180 °C. 1. Room botter en versiersuiker tot liggeel. 2. Roer koffiepoeier en kookwater saam en giet by bottermengsel. Klits ...

Read more

Ontbyt Koekies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.6 / 5)

  1 k hawermout 1 k suiker 1 k meel 1/2 k botter 1 k klapper 1 eier 1 k ontbytgraanvlokkies 1 t vanielje geursel 2 e okkerneute 1 e grondboontjiebotter 1 t bakpoeier 1 t koeksoda knypie sout Metode 1. Rol ‘n koekroller liggies oor ontbytgraan om hulle effens ...

Read more

Mini Melktertjies

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

  stukkie pypkaneel 500ml warm melk 75ml suiker knippie sout 75ml meelblom 125ml botter eier geklits broskorsterddoppies Voeg die pypkaneel by die melk en verhit tot kookpunt. Haal die geurmiddel uit. Meng die suiker, sout en meelblom, voeg `n bietjie warm melk stadig by en meng goed. Gooi terug in ...

Read more

Skurwejantjies

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

  (Lewer +- 70 koekies) 250 ml botter of margarien 50 ml heuning of gouestroop 10 ml koeksoda 500 ml suiker 500 ml ongesifte koekmeelblom 750 ml hawermout 500 ml klapper 250 ml gekapte neute 250 ml semels 2 eiers geklits Metode Stel oond op 160 grade C Smeer n ...

Read more

Koekie-Jellie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Maak ‘n pakkie jellie aan volgens die gebruiksaanwysings op die pakkie. Neem koekies, aantal en geure volgens eie smaak, en voeg in aangemaakte jellie. Verkoel jellie en koekie mengsel tot gestol Eksperimenteer met geure en kleure van jellie en koekies volgens jpu – maar belangriker – jou kinders en kleinkinders ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!