Eierbrood

2014-04-23
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.5 / 5)

3.5 5 8
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

8 People rated this recipe

4,006
Related Recipes:
  • Kerrie Bakkies

  • Ham, Sampioen en Eier Bakkies

  • Basiese Wafels

  • Kaas Skons

  • Slappap met kaas en bros gebraaide spek

Bly die beste Ontbyt ooit….. “Eierbrood” ~ (french toast)

6 eiers
bietjie vars melk
sout & peper
paar snye brood
bietjie olie

Klits eier, melk saam, gooi sout en peper na smaak.
Doop brood vinnig eiermengsel , maak seker dis mooi bedek.
Bak in warm olie pan tot goudbruin weerskante.
Bedien met gerasperde kaas, piesang, stroop, spek.

geniet !!

Recipe Type:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!