Loader

Peri-peri steurgarnale

2014-11-02
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.7 / 5)

4.7 5 3
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

3 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Korslose snoek en uietert

  • Vis Paella

  • GEBAKTE STOKVIS SICILIAANS

  • VIS IN BIERBESLAG

  • APPELKOOSBOTTER OONDGEGEBAKTE SNOEK

Jy kan nie anders as om die steurgarnale met die heerlike knoffelsous te bedien nie!”

24 Garnale (Prawns)
150 ml Suurlemoensap
10 ml sout
30 ml peri peri
4 groot knoffel huisies, fyn gestamp

1. Sny die agterkant van elke garnaal oop en verwyder die aar.
2. Maak ‘n pasta aan met die oorblywende bestandele.
3. Druk die pasta in die sny op elke garnaal en maak toe.
4. Sprinkel die res van die pasta oor die garnale en marineer dit vir 3 ure.
5. Braai die garnale dan in die botter tot dit gaar is.
6. Bedien met die knoffelsous.

Knoffelsous

125 ml botter
2 huisies knoffel, fyn gekap
5 ml peri peri
1 lourierblaar
125 ml suurlemoensap

1. Smelt die botter in ‘n klein pan en voeg alle ander bestandele (behalwe die suurlemoensap) by.
2. Laat dit kook en verwyder van die hitte.
3. Meng dan goed deur saam met die suurlemoensap.
4. Bedien dit bo-oor die garnale.

Recipe Type: Ingredients:

Comment (1)

  1. posted by Francois Schrodel on December 12, 2014

    Heerlik!!

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!