Recipes From Cuisine: Boerekos Resepte
3 Kaas Omelette
Smul lekker ontyt, selfs vir ‘n ligte aandete met ‘n groenslaai Genoeg vir: 1 bestanddele 2 tot 3 eiers geskei Gouda, gerasperde Cheddar, gerasper Black Pepper fetakaas, gekrummel 1 eetlepel botter 1 teelepel sonneblom olie sout en swartpeper vars grasuie voorbereiding Klits die eierwitte in ‘n droĆ« bak tot sagte ...
Read moreBounty Bars
Bounty Bars ~ Lekker bederf, tuisgemaak 125 ml room halwe kop suiker halwe kop botter 4 k klapper 200g smelt sjokolade METODE: Smelt die suiker, botter en voeg die room by tot gesmelt, voeg dan die klapper by. Pak vas in pannetjie en druk vas plaas in yskas oornag, Die ...
Read moreEggnog
Eggnog ā Eier Drankie (Een bediening) 1 eier ā geskei 1 eetlepel suiker Ā¼ koppie room 2 sopies goeie brandewyn, whisky of rum (die Amerikaners gebruik bourbon) Klits die eierwit styf Klits die room styf en voeg die suiker en brandewyn by Vou die eierwit by die room in. Geniet ...
Read moreGeurige Maalvleispan met eiers
Heerlike geurige eenpan dis, die is genoeg vir so 4 tot 6 mense bestanddele 30 ml olie 500 g maalvleis 1 blikkies tamatie-en-uiesmoor (410 g ) sout en swartpeper na smaak 6 eiers (kan verminder) metode Verhit die olie in ‘n pan en roerbraai die maalvleis tot bruin. Voeg die ...
Read moreSoetmelk rolletjies
Bak jou eie rolletjies ~ soetmelk rolletjies Brooddeeg: 1 kg koekmeel 15 ml sout 45 ml suiker 37.5ml melk poeier 65.5g margarien (1/4 koppie) 1 sakkie kitssuurdeeg Ongeveer. 500ml louwarm water Eier Glaze: 1 eier 5 ml sout Brooddeeg: Sif droƫ bestanddele saam en vryf dan in die margarien Gooi ...
Read moreWat is in seisoen
Gretig om te kook en te eet wat in seisoen? Dan is hierdie lys is vir jou. Hier is wat jy in die loop van ‘n jaar kan verwag. Januarie Groente: aspersies, baba mielies, sitroengras, groenbone, wortels, murgpampoentjies, eiervrug, knoffel, blaarslaai, sampioene, uie, aartappels, radyse, spinasie,, tamaties, seldery, perskes, radyse, ...
Read moreSandwich Spread
Tuisgemaak ~ “Sandwich Spread” 1 bakkie roomkaas 1 el. suurlemoensap 3/4 kop gerasperde wortels 1/4 kop seldery fyn gekap 1/4 kop engelse komkommer fyn gekap 1/4 kop piekel komkommer fyn gekap 1/4 kop soet groenrissies fyn gekap 1/4 kop soet rooirissie fyn gekap 1/4 kop ui -baie fyn gekap gekap ...
Read moreTaai Dadel Brandewyn Toffie Poeding
bestanddele: 1/2 kop kookwater 3/4 koppie dadels, gekap 2 tl opgehoop ~ koeksoda 4 el botter ~ gesmelt 3 el appelkooskonfyt 8 el bruinsuiker 1 groot eier 1 en 1/2 kop koekmeel, gesif 1/2 tl bakpoeier knypie sout 1/2 tl fyn kaneel 1/4 tl gemmer 1/4 tl neutmuskaat handvol pekanneute, ...
Read moreCappuccino Muffins
Smul lekker ontbyt muffin bestanddele 125g sagte botter 200ml witsuiker 2 groot eiers liggies geklits 2 kop bruismeel 125 ml melk 3 tl goeie koffie en 3 tl melkpoeier aangemaak met bietjie kookwater 1 tl droog koffie korrels (soos ricoffee) Voorverhit die oond tot 180 Ā° C. Klop suiker, melk, ...
Read moreSweet Chilli Oond Snoek
1 kg snoek, ontdooi en gevlek botter sout en suurlemoenpeper na smaak halwe koppie appelkooskonfyt halwe koppie sweet chilli sauce rooipeper Voorverhit oond na 180 C Spoel die snoek deeglik af onder koue water en druk dit goed droog met kombuispapier. Smeer die snoek aan beide kante goed met botter ...
Read more