Kaas en Suurroom Skons

2014-07-05
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.3 / 5)

4.3 5 8
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

8 People rated this recipe

6,615
Related Recipes:
  • Kerrie Bakkies

  • Ham, Sampioen en Eier Bakkies

  • Basiese Wafels

  • Kaas Skons

  • Ingelegde eiers

Lieflike Ontbyt Skons … sit voor saam met jou gunsteling konfyt, kaas en so skeet styfgekopte room ~ hemels !

Jy het nodig :

500 g bruismeel ( self raising )
1 groot eier, geklits
125 ml houertjie suurroom
3 el botter, gesmelt
1 koppie cheddar kaas, baie fyn gerasper
mespunt rooipeper (cayen ne pepper)
3o ml gekapte pietersielie (droog is ook reg)
knypie sout

*1 ekstra eier geklits vir verf

So maak jy:
Voorverhit die oond 200°C.

Sif die bruismeel, sout,, rooipeper saam
Meng in aparte bak , gesmelte botter, suurroom en eier goed
By jou gesifte koekmeel, gooi nou die pietersielie en gerasperde kaas by
Gooi gesmelte botter mengsel oor, meng alles saam tot ‘n sagte deeg
Op ‘n meelbestrooide oppervlak , tiep die deeg daarop uit, druk die deeg eweredig
plat in ‘n reghoek vorm met die palms van jou hande, tot so 5cm dik
Druk verkiesde vorms uit, plaas op gesmeerde bakplaat
Verf met geklitse eier, en bak vir + – 25 min tot goudbruin

Recipe Type: Tags: , , , , ,

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!