Tuisgemaak Bananaroomys

2014-02-15
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

844
Related Recipes:
  • Wortel & Vanilla Sponspoeding

  • Koffie & Cream Malvapoeding

  • Kondensmelk Suurlemoen Yskastert

  • Traditionele Melksnysels

  • “Jam Donuts” – Oliebolle

4 oor ryp bananas, baie fyngedruk
1 kop vars uitgedrukte lemoensap
1 tl karamel gleursel essence
500ml klaar styfgeklop room
2 el suurlemoenkwas of vars sap
100ml stroop
80ml strooisuiker

Metode

Meng alles mooi saam, behalwe room

Vou die styfgeklopte room lig 8 gewys in.
Skep in ‘n houer, trek kleefplastiek oor
Vries tot byna gestol is
Klits mengsel weer goed en plaas terug in vrieskas om heeltemal te stol

*Shanel Du Toit via Facebook Boerekos Kookengeniet? *

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!