Recipes From Cuisine: Boerekos Resepte
Warm mango blatjang
1,5kg groen mango’s, geskil, gehalveer,ontpit 70ml sout 2 liter water 500g suiker 600ml asyn 125 g dadels, ontpit en gekap ‘n stuk vars gemmer, geskil en fyngekap 6 knoffelhuisies, gekneus 10 ml rissiepoeier 1 kaneelstokkie 125 g pitlose rosyne Kap die mango’s in klein stukkies, plaas in ‘n mengbak. Sprinkel ...
Read moreSkaaptjoppies
Vinger aflek lekker Skaaptjoppies: bietjie kookolie 3 uie, in skywe gekap 2 el bruinsuiker 1 lourierblare 3 el kerriepoeier 2 el bruin asyn fyn gerasperde lemoenskil na smaak 37.5ml fyn appelkooskonfyt 200ml water 1 tl sout 1 el peperkorrels 1.5 kg skaaptjops Verhit die olie in die pan. Soteer die ...
Read moreKerrie Eiers met roosterbrood
6–8 eiers 50 ml fyngekapte ui 10 ml kerriepoeier 50 ml botter 75 ml koekmeelblom 400 ml melk 125 ml room 30 ml vrugteblatjang 5 ml asyn of bietjie meer na smaak 2 ml sout 30 ml gekapte pietersielie Om voor te sit 6–8 snye brood, gerooster botter Kook die ...
Read moreMikrogolf Melktert
Krummelkors 200 g beskuitjies (Tennis-, Marie- of Eat Sum-Mor) 55 ml sagte botter pypkaneel Vulsel: 1 liter melk 30 ml botter 60 ml koekmeelblom 60 ml mielieblom 15 ml vlapoeier 120 g (150 ml) suiker knippie sout 3 eiers, geskei 5 ml vanieljegeursel 125 ml addisionele melk * kaneel Smeer ...
Read moreHoender Bobotie
1 hoender, gekook en ontbeen 50 ml sultanas 2 uie, fyn gekap 250 ml mayonnaise 20 ml fyn appelkoos konfyt 10 ml suurlemoensap 1 pakkie hoenderroomsop 15 – 20 ml kerrie poeier 250 ml melk 3 ml gemengde kruie 2 eiers, geklits sout en peper na smaak Voorverhit oond tot ...
Read moreSkilferkors vinnig en maklik
Vinnig maar lekker skilferkors, heerlik tuisgemaak 500 g goeie gehalte koue margarien 1 Jumbo eier (of 2 klein) 4 kop koekmeelblom mespunt kremetart knypie sout 310 ml yskoue water Sif meel en sout saam. Rasper margarien oor meelblom. Klits die eier met 60 ml yswater totdat dit goed skuim. Voeg ...
Read more“Hot en Sticky” – Hoendervlerkies
Lekker vir vingerete of ‘n ligte middagete met groen slaai 12 hoendervlerkies 1 tl gedroogde chillie vlokkkies 1 tl rooipeper 1/2 kop “hot” blatjang 1/2 kop karringmelk 3 el goue stroop 6 knoffeltoontjies , gekneus en afgedop 2 tl engelse mosterd gemaalde swartpeper na smaak sout na smaak Voorverhit oond ...
Read moreGeurige maalvleis op roosterbrood en sunny side up
…wat ‘n lekker ontbyt om die dag af te skop……. eindloos heerlik: 1kg bees maalvleis 1 heel naeltjies 1 lourierblaar 1 kaneelstokkie 1 steranys 2 el asyn mespunt borrie ½ kop appelkoos konfyt 1 tl goeie kerriepoeier ½ kop kookolie 1 klein blikkie tamatiepaste sout 1 groot aartappel – in ...
Read moreCroque Madame
Croque Madame is ‘n traditionelel Franse bistro gereg wat vir ontbyt of ligte ete saam groen slaai voorgesit word , ‘n pan geroosterde ham-en-kaas toebroodjie, met ‘n gebakte eier bo-op …. Baie vullend en propvol protiene …. Jy gaan nodig he: 2 snyties brood van jou keuse 1 sny goeie ...
Read more