Recipes From Cuisine: Boerekos Resepte
Geurige maalvleis op roosterbrood en sunny side up
…wat ‘n lekker ontbyt om die dag af te skop……. eindloos heerlik: 1kg bees maalvleis 1 heel naeltjies 1 lourierblaar 1 kaneelstokkie 1 steranys 2 el asyn mespunt borrie ½ kop appelkoos konfyt 1 tl goeie kerriepoeier ½ kop kookolie 1 klein blikkie tamatiepaste sout 1 groot aartappel – in ...
Read moreCroque Madame
Croque Madame is ‘n traditionelel Franse bistro gereg wat vir ontbyt of ligte ete saam groen slaai voorgesit word , ‘n pan geroosterde ham-en-kaas toebroodjie, met ‘n gebakte eier bo-op …. Baie vullend en propvol protiene …. Jy gaan nodig he: 2 snyties brood van jou keuse 1 sny goeie ...
Read moreBruismeel Tuis gemaak
500g koekmeelblom 2 t koeksoda 4 t kremetart Sif die mengsel vier keer saam, berg in lugdigte houers
Read moreHeilsame Bruinbrood:
DAAGLIKSE BROODJIE ~ Heilsame Bruinbrood: 600ml Witbroodmeel 550ml Volkoringmeel 600ml Bruinbroodmeel 1x10g Kitsgis 1 tl sout 500-750ml Warm Water Voorverhit oond na 200 C Meng die meel, gis en sout in ‘n lekker groot mengbak Maak ‘n holte in die middel van die meel Voeg 500ml van die water by. ...
Read moreKnoffel-Kaasbroodjie
Hemels Tuisgebak 500 g Bruismeel 500 ml Karringmelk (1 Boksie) 1.5 Kop gerasperde cheddar kaas (plus bietjie ekstra vir bo-oor) 1 Tl Marjolein 3 Tl Knoffelvlokkies 2 Eiers knypie sout knypie rooi peper 1 el wit uie soppoeier Voorverhit oond 180°C 1. Meng al die bestanddele goed saam. 2. Gooi ...
Read moreWaatlemoenkonfyt
Die lekkerste konfyt wat jy ooit jou tande sal in byt…. Verwyder die groen skil en sagte binneste van ‘n maketaan waatlemoen. Sny die wit skil in stukke. Prik elke stuk baie goed met ‘n vurk en weeg die stukke. Plaas die waatlemoen oornag in ‘n kalkoplossing gemaak van 12,5 ...
Read moreKaramel Amarula Sjokoladekoek
Hemelse Karamel Amarula Sjokoladekoek ~ Dis ‘n heerlike klam koek wat lekker klam bly. Jy het nodig: 60 ml Kakao 125 ml kookwater 3 eiers 220 ml suiker 60 ml olie 250 ml koekmeel 10 ml bakpoeier 2 ml sout STROOP: 200 ml suiker 250 ml water 60 ml Amarula-likeur ...
Read moreTropiese Skemerkelkie
2 baie sagte mango’s (geblik of vars) geskil , skywe gesny 2 baie sagte pere (geblik ook reg) geskil en opgesny 2 snye soet pynappel, (geblik ook reg) 3 grenadellas se pulp (geblik ook reg) 300ml mango sap paar ysblokkies Vir versiering Grenadella pulp Mintblaar Gooi al die bestanddele in ...
Read moreKarringmelk-Kaasbrood
Daaglikse Broodjie Lewer 1 Brood: 500 g Bruismeel 5 ml Sout 5 ml Bakpoeier 5 ml Gemengde Kruie 2 ml Selderysout 1 Ui Gekap 250 ml Cheddar Kaas, Grof Gerasper 500 ml Karringmelk 1 Jumbo Eier Voorverhit oond 200 C Meng alles goed saam in groot mengbak. Gooi in gesmeerde ...
Read moreVrugtige Bobotie
Ma se lekker bobotie 2 snye dag oue brood 200ml melk 2 uie gekap bietjie kookolie 1 el suurlemoensap 2 tl matige kerrie 1 tl aromat 1 tl borrie peper na smaak 500g topside maalvleis 4 el goeie blatjang 3 eiers handvol droë appelkose ~ opgekap 1 granny smith appel ...
Read more