Gebakte Kaaskoek Met Suurroom

2010-05-27
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.3 / 5)

3.3 5 6
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

6 People rated this recipe

3,023
Related Recipes:
  • Bobaas Melktert met Smeerkors

  • Sjokolade Karamel Koek met Oemf !

  • Muesli Crunchies

  • Permantige Sjokoladekoek

  • Granadilla Pynappel Yskastert

 

Kors

1 Pak Marie-Beskuitjies, En Fyn Gedruk
125g Botter, Gesmelt.

Vulsel
3 Eiers
125ml Strooisuiker
5ml Suurlemoensap
250g Roomkaas
125ml Suurroom.

Versiering
125ml Vars Room, Geklits
Vars Vrugte

Kors
Meng Beskuitjiekrummels En Botter.
Druk Dit In In ‘N Tertbak Met
Deursnee Van 24cm.

Vulsel
Klits Eiers En Strooisuiker Tot Lig En Romerig. Voeg Suurlemoensap By.
Vou Die Room Kaas En Suurroom By.
Gooi Dit In Die Beskuitjiekors En Bak Vir 40 Min. By 160 C Totdat Dit Gestol En Goudkleurig Is.
Verkoel
Versier Met Room En Vrugte.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!