Sandwich Spread

2014-08-21
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.7 / 5)

3.7 5 9
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

9 People rated this recipe

3,027
Related Recipes:
  • Van Kondensmelk tot Karamel

  • Maklike Biltong Patee

  • Speserymengsel om hoender te geur

  • Ingelegde eiers

  • Lennon’s Hoesstroop

Tuisgemaak ~ “Sandwich Spread”

1 bakkie roomkaas
1 el. suurlemoensap
3/4 kop gerasperde wortels
1/4 kop seldery fyn gekap
1/4 kop engelse komkommer fyn gekap
1/4 kop piekel komkommer fyn gekap
1/4 kop soet groenrissies fyn gekap
1/4 kop soet rooirissie fyn gekap
1/4 kop ui -baie fyn gekap gekap
2 el mayonnaise
knypie rooipeper
knypie sout
knypie swart peper

Meng alles goed saam. Verkoel minstens 1 uur voor gebruik, Smeer lekker dik op broodjie met blaarslaai.

** heerlik met gevlokte hoender of tuna

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!