Sweet Chilli Oond Snoek

2014-08-05
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.4 / 5)

4.4 5 7
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

7 People rated this recipe

1,663
Related Recipes:
  • Snoek Koningskos oor die kole

  • Nog ‘n skeppie Tunatert

  • Oe-la-la Tuna

  • Verrassings Vis Pakkies

  • Suurlemoen en Botter Haddock – Pangebraai

1 kg snoek, ontdooi en gevlek
botter
sout en suurlemoenpeper na smaak
halwe koppie appelkooskonfyt
halwe koppie sweet chilli sauce
rooipeper

Voorverhit oond na 180 C

Spoel die snoek deeglik af onder koue water en druk dit goed droog met kombuispapier.
Smeer die snoek aan beide kante goed met botter en plaas dit op n gesmeerde bakplaat
Geur dit lig met sout en suurlemoensap
Bak in voorverhitte oond vir 30 minute
Meng die soetrissie sous en appelkooskonfyt met 3 el botter , smeer dik laag oor snoek
Bak tot die konfytmengsel begin borrel, smeer weer goed met konfyt mengsel
Sprinkel met rooipeper as amper reg is, en smeer met res van konfyt mengsel
Drup met suurlemoensap, bak tot konfytmengsel begin borrel , mooi kleur het en gaar is

Bedien dadelik met vars botterbroodjie of patat

 

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!