Cappuccino Muffins

2014-08-09
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.2 / 5)

3.2 5 5
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

5 People rated this recipe

2,159
Related Recipes:
  • Kerrie Bakkies

  • Ham, Sampioen en Eier Bakkies

  • Basiese Wafels

  • Kaas Skons

  • Ingelegde eiers

Smul lekker ontbyt muffin

bestanddele
125g sagte botter
200ml witsuiker
2 groot eiers liggies geklits
2 kop bruismeel
125 ml melk
3 tl goeie koffie en 3 tl melkpoeier aangemaak met bietjie kookwater
1 tl droog koffie korrels (soos ricoffee)

Voorverhit die oond tot 180 ° C.

Klop suiker, melk, eiers, aangemaakte koffie/melkpoeier mengsel tot romerig in ‘n groot mengbak
Vou bruismeel met koffiekorrels om die beurt in
Klop mengsel tot glad gemeng en romerig
Skep in voorbereide muffin linners / gesmeerde muffin pan
Bak vir sowat 20 minute tot gaar en mooi bruin
Laat staan muffins in die pan vir ‘n paar minute voor uithaal en afkoel op draadrak.

*sit voor met styf geklopte room… ook lekker net so met koppie boeretroos

Recipe Type: Tags: , , , ,

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!