Loader

Tag: afrikaanse

Kaas en Kruie Broodjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Staatmaker broodjie, sommer 1,2,3 aanmekaar geslaan, geen wag om te reis nie. Lekker saam braaivleis, potjie, pasta of sommer net so op sy eie met bietjie botter Jy het nodig: 2 kop Bruismeel3 groot eiers2 kop melkhalwe kop Sprite1 pakkie Knorr kits sous “four cheese sauce” – hou in poeiervorm1 ...

Read more

Permantige Sjokoladekoek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Permantige Sjokoladekoek met ‘n witsjokolade versiersel, dubbele lekkerte wat die tone sal laat krul Jy het nodig: 1Âœ kop koekmeel 1 el bakpoeier 100g goeie gehalte donkersjokolade 6 eiers – geskei 1Âœ kop witsuiker 4el kakaopoeier 180ml kookwater 180ml sonneblomolie 10ml karamelgeursel knypie sout Voorverhit die oond tot 180 °C. ...

Read more

Flou val Toebroodjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Sit die toebroodjie voor as ligte middagete Gebruik ’n verskeidenheid vars brode soos rogbrood of ciabatta of self lekker sadebrood Smeer die broodjies deeglik tot op die hoeke met botter dat jou toebroodjie nie pap word nie 1 groot ryp Avokadopeer 4 eiers hard gekook mayonaise sout en peper na ...

Read more

Koffie & Cream Malvapoeding

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Ou gunsteling ‘n lekker twist ! 1 kop strooisuiker 2 x-tra groot eiers – kamertemperatuur 2 el appelkooskonfyt 2 kop koekmeel 1 tl koeksoda 1 knippie sout 3 el botter 1 el asyn 200 ml volroom melk gemeng met 1 tl vanielje geursel . Vir die sous: 250 ml vars room ...

Read more

Karamel Toffie Sous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Heerlik vir roomys, waffels of pampoenkoekies of poedings. `n Droom vir elke soet tand. (maak ongeveer 3 koppies) 2 kop vars room 1Âœ kop suiker Âœ kop water ÂŒ kop botter Âœ tl sout Verhit die room oor medium hitte. Moenie dit laat kook nie, hou dit net warm In ‘n ...

Read more

Bobotie Pot Pasteitjies

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Nie net vinnig om voor te berei nie, maar sal sommer ook jou sak pas, ‘n smul randrekker. Jy kan een groot pastei maak of in 4 kleiner individuele pot pasteitjies . 1kg topside maalvleis 1 groot ui, opgekap 4 knoffeltoontjies, gekneus en opgekap 80 ml kookolie 1 el asyn 2 ...

Read more

Pizzadeeg

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Eenvoud lekkerte – Pizzadeeg, tuisgemaak Die beslag maak twee lekker groot pizzas So gemaak: 1. Meng saam: 750 ml Koekmeel 15 ml sout 500 ml kraanwater 2. Meng goed saam en laat staan vir 5 minute: 250 ml louwarm water 2 el heuning 10 g droeĂ« kitsgis paar druppels olyfolie ...

Read more

Tzatziki

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

Koel komkommer, heerlike romerige komkommer doopsous Jy het nodig: 1 groot vars stewige engelse komkommer 5 knoffeltoontjies – gekneus en fyn gekap 500 ml ongegeurde jogurt (griekse jogurt) 5 el olyfolie 2 el wit asyn growwe varsgemaalde swart peper knippie sout So gemaak: Skil af en rasper die komkommer met ...

Read more

Paasbolletjies – Hot Cross Buns 

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Die lekkerste van Paasfees Paasbolletjies  en Kerrievis 1kg koekmeel 20 g kitsgis 180 g bruinsuiker 15 ml kaneel 5 ml neutmuskaat 15 ml gemengde speserye Âœ tl sout 5 ml bakpoeier 5 ml koeksoda skil van suurlemoen – fyn gerasper – 1 tl skil van lemoen – fyn gerasper – 1 ...

Read more

Peri Peri Hoenderlewertjies in die Potjie

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Vinnige kamp ontbyt of heerlik as voorgereg by braai, of sommer maar net vir wanneer die lus jou beetpak ! . 2 x 500 g hoenderlewers, ontdooi, afgespoel en in stukke gesny 2 uie, fyngekap 3 knoffeltoontjies, gekneus 3 groen brandrissies, in lengte deur gesny 80 ml olie 150 ml ...

Read more