Loader

Kaas en Kruisement Ravioli Vinnig

2011-06-03
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Bobotie

  • Pasta met Hoender en Sampioen Gebak

  • Macaroni-la-Vienna

  • Oe-la-la Tuna

Bestanddele

Wonton velletjies (verkry by chinese supermark)

1 koppie goudakaas gerasper

1 koppie Tussers of ander wit cheddarkaas gerasper

6 eiergele

1/2 koppie gekapte vars kruisement blare

4 blokkies hoenderaftreksel

2lt kookwater

sout en peper na smaak

olyf olie

 

Meng kaas met eiergeel en kruisement. Sit so 1 teelepel van die mengsel in elke wonton Velletjie. Maak die kante liggies nat met water, vou toe en maak seker die vulsel is stewig toe in die wonton velletjies. Los die hoenderaftreksel op in kookwater in ‘n groot pot. Kook die gevulde wonton velletjies tot dit begin dryf. Skep met ‘n pasta lepel uit in opdien bordtjie. Gooi bietjie olyf olie oor, geur met sout en peper. Sit dadelik voor.

.

Recipe Type: Tags: , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!