Klapperys – Ongekook

2007-05-22
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.8 / 5)

3.8 5 17
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

17 People rated this recipe

5,564
Related Recipes:
  • Katjiebotter en Klapper Fudge

  • Tuisgemaakte Turkse Lekkers

  • Nutella en Rice Krispies Blokkies

  • Bar One Fudge

  • Kampvuur Poeding

4 x 250 ml Versiersuiker
4 x 250 ml Klapper
1 Blik Kondensmelk
2.5 ml Kremetart
knypie Sout
5 ml Vanielje geursel

Kleursel

** Meng alles goed saam.
** As jy twee kleure wil maak, deel die klapperys in twee dele en gooi net ‘n druppel of so kleursel by en meng.
** Druk eers een kleur in die bak en dan die ander kleur bo-op.
** Plaas in die yskas tot koel en sny in blokkies.

Comment (1)

  1. posted by susan on June 11, 2015

    Ek hou baie van julle resepte. Dis n goeie fb blad om op te wees.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!