Tzatziki

2018-04-28
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.2 / 5)

4.2 5 10
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

10 People rated this recipe

3,070
Related Recipes:
  • Maak in n japtrap jou eie botter

  • Karamel Toffie Sous

  • Pienksous

  • Kerrie Tamatie en Eiervrug(brinjal) Smoor

  • Sampioen en Biltong Sous

Koel komkommer, heerlike romerige komkommer doopsous

Jy het nodig:
1 groot vars stewige engelse komkommer
5 knoffeltoontjies – gekneus en fyn gekap
500 ml ongegeurde jogurt (griekse jogurt)
5 el olyfolie
2 el wit asyn
growwe varsgemaalde swart peper
knippie sout

So gemaak:
Skil af en rasper die komkommer met growwe kant
Maak als in jou hande bymekaar en druk liggies oortollige vloeistof uit, plaas in mengbak
Roer die jogurt by die komkommer in
Voeg die fyn knoffel, olyfolie en asyn by
Geur na smaak met vars gemaalde swart peper en sout, meng goed deur

Verkoel minstens 1 uur voordat jy dit voorsit 

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!