Peri Peri Hoenderlewertjies in die Potjie

2017-10-18
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.3 / 5)

4.3 5 12
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

12 People rated this recipe

4,807
Related Recipes:
  • Lui Lekker Lamspotjie

  • Hoender “Strip-Sub”

  • Koffie-Cola Hoendervlerkies

  • Kerriehoender Frikkadelle

  • Blinkbek Goue Hoenderdye

Vinnige kamp ontbyt of heerlik as voorgereg by braai, of sommer maar net vir wanneer die lus jou beetpak !
.
2 x 500 g hoenderlewers, ontdooi, afgespoel en in stukke gesny
2 uie, fyngekap
3 knoffeltoontjies, gekneus
3 groen brandrissies, in lengte deur gesny
80 ml olie
150 ml Nando’s Peri peri sous
2 el tamatie puree
100 ml room
sout na smaak

.
Oor matige kole verhit die olie in ’n platboom potjie
Braai die uie, brandrissie en knoffel saam tot uie bruin gebraai is
Voeg nou die hoenderlewers by en roerbraai alles saam vir paar minute tot lekker geurig
Voeg peri peri sous en tamatie puree by, roer deur, geur met sout na smaak en prut vir 5 minute
.
Net voor opdien, roer room deur en sit warm voor saam met roosterkoek

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!