Tag: Poeding
Soete Baklava Verleiding
Skep vir jou genoegsame skoon ruimte om jou baklava voor te berei.. Botter jou bakplaat +- 50 x 30 cm , baie goed!!! Bestanddele: 6 velle filodeeg – goed ontvries (onthou filodeeg droog baie vinnig uit hou dus jou lae dig toe met skoon klam vadoeke tot jy dit ...
Read moreAppels onder ‘n jassie
Lewer 8 porsies 2 Koppies koekmeel 125g Koue botter 1 Eier 1 extra eier vir eiergeel ½ Kop strooisuiker 1 ½ tl Vanilla essence 200 ml Styf geklopte room 4 klein appels ½ Kop marmalade Pypkaneel, strooisuiker vir sprinkle Knypie sout 8 Bolletjies vanilla roomys Maple goue stroop *wenk: ...
Read moreBrandewyn Poeding met Skop
Bestanddele: 5 ml koeksoda 250 ml kookwater 150 g ontpitte dadels, fyngekap 150 g vrugte koekmengsel 150 g neute van jou keuse , grof gekap 100 g glanskersies rooi 130 g botter of margarien 250 ml geelsuiker 2 eiers 375 ml koekmeel ‘n knippie sout 5 ml bakpoeier Goue ...
Read moreWarm Dadelpoeding
1½ Koppie Meelblom 1 Hoogvol teelepel Koeksoda 1 koppie Gekapte Dadels ½ teelepel Kaneel 2 Eetlepels Appelkooskonfyt 1 Eier 1 Melk METODE: Vryf botter in meel. Voeg gekapte dadels en konfyt by. Maak mengsel van melk en koeksoda aan, gooi eier in melkmengsel, en voeg die melkmengsel dan by ...
Read moreGebakte Kaaskoek Met Suurroom
Kors 1 Pak Marie-Beskuitjies, En Fyn Gedruk 125g Botter, Gesmelt. Vulsel 3 Eiers 125ml Strooisuiker 5ml Suurlemoensap 250g Roomkaas 125ml Suurroom. Versiering 125ml Vars Room, Geklits Vars Vrugte Kors Meng Beskuitjiekrummels En Botter. Druk Dit In In ‘N Tertbak Met Deursnee Van 24cm. Vulsel Klits Eiers En Strooisuiker Tot ...
Read moreAarbei Jogurtkaaskoek
Onderlaag 125 Ml Aarbeikonfyt 60 Ml Kookwater 1 Pak (500 G) Vingerbeskuitjies Eerste Laag 200 G (1 Houer) Geroomde Maaskaas 250 Ml Volroom Aarbeijogurt 125 Ml Strooisuiker 30 Ml Koekmeel 2 Ekstra Groot Eiers Bo-Laag 200 G (1 Houer) Geroomde Maaskaas 250 G Vars Aarbeie, Skoongemaak En Verpulp 15 Ml ...
Read morePiesang Karamel Yskastert
3/4 van ‘n 200g pakkie mariebeskuitjies, fyn gedruk 125ml (1/2k) botter, gesmelt 1 blik (385g) karamelkondensmelk 3 groot piesangs shokolade van eie keuse Metode: Bespuit ‘n tertbord, 19cm in deursnee, met kleefwerende kossproei. Meng die beskuitjiekrummels en botter, en druk die mengsel vas in die voorbereide tertbord. Klits die ...
Read more5 minuut shokolade koek in n koppie
Bestandele: 4 Eetleepels koekmeel 4 Eetlepels suiker 2 Ietlepels kakao 1 eier 3 Eetlepels melk 3 Eetlepels kookolie 3 Eetlepels “choc chips” paar druppels vanilla geursel 1 ekstra groot beker knypie sout Gooi al jou droe bestandele in jou beker…meng goed deur. Voeg melk en kookolie by, roer goed deur ...
Read moreOutydse Asynpoeding
Sous: 500 ml water 500 ml suiker 125 ml asyn Deeg: 30 ml botter 125 ml strooisuiker 2 eiers 375 ml koekmeelblom 5 ml koeksoda 10 ml gemmer 1 ml sout 2 ml neutmuskaat 30 ml appelkooskonfyt Verhit die bestanddele vir die sous saam tot kookpunt. Laat prut vir ...
Read more