Loader

Tag: Poeding

Muffinmix sjok poeding

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

Bedien met eksta sjokolade sous, roomys of vla!! Heerlik!! Neem een pakkie sjokolade muffinmix (500g) maak aan soos op pakkie Gooi in vierkantige bak en bak tot gaar. Stroop: Kook saam, :2 koppies suiker, 1 koppie water, 3 el kakaopoeier, tot suiker opgelos haal van stoofplaat af en voeg 1eetlepel ...

Read more

Elegante aarbei glase

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Elegante glasie heerlikheid… 1 pakkie aarbeijellie- aangemaak soos op pakkie 1 pakkie instant aarbei poeding- aangemaak soos op pakkie (laat stol) styf gekopte room vars aarbeie – helfte gesny verdeel die aarbeijellie tussen 4-6 mooi wyn glase, so half vol. Gooi twee tot drie stukkies aarbei in,, stut jellie glas ...

Read more

Ongekookte Vla

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Jy het nodig: 150 ml Vlapoeier bietjie koue water 750 ml kookwater 1 blik kondensmelk 10 ml vanielje essens so gemaak: Gebruik water om die vlapoeier mee te meng tot ‘n loperige egalige pasta. sonder klontjies. Gooi borrellende kookwater net nadat dit gekook het by terwyl jy vinnig roer, vir ...

Read more

Potting-Soil Tert

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.3 / 5)

“Die hele geheim van dit is die rasper van die koekies en dit moet die swart oreo koekies wees.” 4 x bokse Swart Oreo koekies 2 x bakkies maaskaas 4 x koppies melk 2 x pakkies instant pudding (Vanilla) Rasper met grof kant al die Oreo koekies. Meng Instant pudding ...

Read more

Sjokolade Vrieskastert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Jy het nodig: (3 e) botter (3 e) strooisuiker 1 pakkie fyngekapte gemmerkoekies (8 el) kakao (3 el) water 2 kop dik room – styf geklop blik kondensmelk (2 el) brandewyn 2 groot eier – geskei wit en bruin sjokolade krulle vir versier So gemaak: Smeer ‘n 1 kg broodpan ...

Read more

Ohhh-reo Grondboontjiebotter Tert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (2.8 / 5)

Ohhhh – reo verleiding…. So gemaak Ok, krummel 25 oreo koekies, in voedselverwerker, tot koekies en vulsel goed gemeng is Gooi in mengbak, Smelt 4 eetl botter, gooi saam krummels, druk lekker vas in tertbak. Sit in voorverhitte oond van 160 G vir so 6-8 min, pasop vir brand , ...

Read more

Romany Perske Genot

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

…… vinnig en ohhh heerlik..!! Jy het nodig: 1 blik halwe perskes Sherry van jou keuse 1 pakkie romany creams vanilla roomys, of styf geklopte room So gemaak: 1. Gooi die stroop van die perskes in ‘n aparte koppie. 2. Sit die perskes op ‘n bakplaat. Sit ‘n romany cream ...

Read more

Verleidelike Oreo-Broodpoeding

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Broodpoeding met ‘n verleidelike twist…. 10 snye dik witbrood 1 pakkie oreo koekies geskei – Getwist van mekaar af 3 eetl Nutella 100 g pekanneute, gekap 200 g donkersjokolade, in stukkies gebreek 200 ml melk 200 ml room 100 ml kondensmelk 80 g botter (nie margarien nie) 3 jumbo-eiers 145 ...

Read more

Cremora Yskastert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

‘n regte kanni dood lekkerte…Cremora Yskastert Jy het nodig: 500g sakkie Cremora 1 koppie yskaswater 2 blikkies kondesmelk 250ml suurlemoensap 2 pakkies tennisbeskuitjies (4 el botter as jy kors wil maak) So gemaak: Gooi Cremora in mengbak. Voeg yskaswater by (dit moet yskaswater wees) en klits tot glad. Voeg kondesmelk ...

Read more

Min moeite – Aarbei Genot

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Die poeding sit mens in ‘n kits aanmekaar… en ‘n bonus….dis heerlik,,!!! Gaan koop : 1 Swissroll (rolkoek) Pakkie aarbeie – in kwarte gesny Vars Room – styfgeklop Aarbei Konfyt Rol die swissroll oop, sny mooi in die helft, hou 1 helfte eenkant, en smeer met die een laag met ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!