Aarbei Jogurtkaaskoek

2010-05-23
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.3 / 5)

4.3 5 3
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

3 People rated this recipe

2,322
Related Recipes:
  • Bobaas Melktert met Smeerkors

  • Sjokolade Karamel Koek met Oemf !

  • Muesli Crunchies

  • Permantige Sjokoladekoek

  • Granadilla Pynappel Yskastert

Onderlaag
125 Ml Aarbeikonfyt
60 Ml Kookwater
1 Pak (500 G) Vingerbeskuitjies
Eerste Laag
200 G (1 Houer) Geroomde Maaskaas
250 Ml Volroom Aarbeijogurt
125 Ml Strooisuiker
30 Ml Koekmeel
2 Ekstra Groot Eiers
Bo-Laag
200 G (1 Houer) Geroomde Maaskaas
250 G Vars Aarbeie, Skoongemaak En Verpulp
15 Ml Gelatien
30 Ml Koue Water
45 Ml Kookwater
250 Ml Room
125 Ml Strooisuiker

Voorverhit Die Oond Tot 150 °C.
Meng Die Aarbeikonfyt En Kookwater Tot Glad.
Doop Die Vingerbeskuitjies Elkeen Vinnig In Die Mengsel En
Gebruik Om Die Onderkant Van ‘N Losboomkoekpan Van 24 Cm Mee Uit
Te Voer.
Meng Die Maaskaas En Jogurt Saam En Roer Die Strooisuiker By.
Sif Die Meel Bo-Oor. Klits Die Eiers Goed En Voeg By.
Meng Alles Goed Saam En Giet Bo-Op Die Vingerbeskuitjies.
Bak Vir 30 Minute En Verwyder Uit Die Oond.
Laat Afkoel Tot Kamertemperatuur.
Berei Die Bo-Laag Voor Terwyl Die Gebakte Laag Afkoel.
Meng Die Maaskaas En Aarbeipulp Saam Tot Glad.
Sprinkel Die Gelatien Oor Die Koue Water En
Laat Staan Vir 5 Minute.
Giet Die Kookwater Bo-Oor En Roer Tot Glad.
Voeg Die Gelatienmengsel By Die Aarbei-En-Maaskaasmengsel En Roer
Tot Glad.
Klits Die Room En Strooisuiker Saam Styf En Vou By Die Maaskaasmengsel In.
As Die Gebakte Kaaskoeklaag Ferm En Afgekoel Is, Giet Die Bo-Laag Versigtig Bo-Oor En Verkoel Oornag Tot Gestol.

Sit Voor Met Geklopte Room En Vars Aarbeie.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!