Tag: Poeding
Piesangbrood
Lekker maklike piesangbroodjie, altyd n wenner125 ml margarien300 ml suiker2 eiers2 x 250 ml meel10 ml bakpoeier2,5 ml sout5 fyngedrukte piesangs2,5 ml vanilla Room botter en suiker. Klits eiers een vir een by. Voeg die gesifte droë bestanddele by. Meng die piesangs en vanilla by. Bak +- 1 uur by ...
Read moreWaatlemoen Kersfees Koek
So ietsie anders vir die kerstafel 1 klein waatlemoen2 houertjies room ~ styfgeklopgeroosterde amandel vlokkiesvrugte van jou keuse vir versieringversiersuikerSny kante van die waatlemoen af. Vat nou die middelstuk, sny sy skil in die ronde af, dat dit soos ‘n ronde koek lykSprinkel die waatlemoenkoek met versiersuikerKlop room lekker styf, ...
Read moreOuma se skoenboks krismiskoek
Die reseppie baie diep uit skoonma Anna se boeke uitgekrap………dis weer sulke tyd…kersfees loer oor ons skouers.. hierdie reseppie is nege jaar terug geplaas op boerekos en graag wil ons dit weer deel met almal wat daai spesiale kersfees vrugtekoek wil bak… maar tog met soveel prêt…!! Bak nou, anders ...
Read moreMalvapoeding
Beslag: 4t Botter1k Strooisuiker2 Eiers2 ½ t fyn Appelkooskonfyt1t Koeksoda½ k Melk1t Bruinasyn1k Koekmeelblom, gesifKnippie Sout Sous: 1k Room¾ k Suiker125 g Botter½ k Kookwater1t Vanieljegeursel Voorverhit die oond tot 180C. Smeer ‘n groterige oondvaste bak goed met botter of margarien of spuit met ‘n kleefwerende kossproei.Room die botter en ...
Read moreRyk vrugtekoek met stroop
Probeer dit vir ‘n verandering met ‘n wiggie romerige bloukaas en soetwyn ná ete Vrugtemengsel500 g vrugtekoekmengsel250 ml suiker250 ml water100 g botter of margarien10 ml koeksodaBeslag500 ml koekmeel5 ml gemengde speserye2 ml fyn kaneel5 ml bakpoeier1 eier, geklits125 ml gesnipperde groenvyekonserf of makataankonfyt125 ml gehalveerde glanskersies125 ml gesnipperde dadels45 ...
Read moreMango Kelkie
4 Ryp Mangos1 eetlepel suurlemoen sap2 groot eiers4 skywe pynappel150g suiker2 glase room Skil en sny die mango en pynappel in fyn stukkies.In ´n ander bak meng die eiers en die helfte van die suiker.Verhit die room totdat dit begin borreltjies maak om die kante, haal van hiite af en ...
Read moreJan se Poeding
Die is vinnig om aanmekaar te slaan en so lekker, jy kan speel met verskillende geure en variasies van vrugte saam, geniet. !! Groetnis Jan 1 Pak Jellie1 Blik kondenseemelk (koud in yskas vir paar uur)3 Groot eiers ~ geskeiKookwater Maak Jellie en roer met koppie kookwater aan,Gooi kondensmelk by.Klop eierwitte ...
Read moreWortel & Vanilla Sponspoeding
Lus vir ‘n ou soetigheid, lekker middel van die maand randrekker. Heerlik klam, lekkerder hoe langer hy staan. Jy het nodig:350g wit suiker100g sagte Botter200ml melk.300g bruismeelknippie sout1 eetleepel vanilla essence1 teeleepel kaneel3 eiers2 wortels, fyn gerasper Verhit oond na 180°c So gemaakSous1 eetleepel vanilla essence300ml water250g suiker Kook alles ...
Read moreKoffie & Cream Malvapoeding
Ou gunsteling ‘n lekker twist ! 1 kop strooisuiker 2 x-tra groot eiers – kamertemperatuur 2 el appelkooskonfyt 2 kop koekmeel 1 tl koeksoda 1 knippie sout 3 el botter 1 el asyn 200 ml volroom melk gemeng met 1 tl vanielje geursel . Vir die sous: 250 ml vars room ...
Read moreKondensmelk Suurlemoen Yskastert
‘n Regte Staatmaker, dit is regtig lekker (Maak 1 x 23cm ronde tert) . Vir die kors 1 pakkie tennisbekuitjjies ½ pakkie gemmerkoekies 125 g botter Vir die vulsel: 1 blik kondensmelk sap van 2 suurlemoene 450g ongegeurde Yoghurt 2 pakkies suurlemoenjellie 250 ml kookwater ½ tl vanilla essence *geklopte ...
Read more