Tag: nagereg
Malvapoeding Muffins
Bestanddele 1 koppie koekmeel 2 tl koeksoda 3 eiers 1 kop bruinsuiker 4 el fyn appelkooskonfyt 3 el botterĀ – gesmelt 3/4 kop melk 1 el bruinasyn 1/2 tl sout 12 hoogstaande “muffin liner” Sous 1/2 kop bruinsuiker 2 el botter 150 ml houertjie room 50 ml water Versiersel: 1 ...
Read moreKampvuur Poeding
As jy braai vandag, kan die bederfie lekker handig inkom… soete verleiding, vir Pa, en sommer die hele span…!! Verrassings Horingkies Vul ‘n roomys horingkie met allerhande lekker bederfies,… piesang, malvalekkers, choc chips, neute, grondboontjie botter., karamel stroop… die keuse is eindloos… draai toe in foelie… sit op rooster oor ...
Read moreIdealmelk Tertjies
Bestanddele 1 Ā½ koppies koekmeel mespunt sout Ā½ koppie suiker, plus 1 eetlepel ekstra 200g ongesoute botter, kamertemperatuur 2 eetlepels koue water 1 koppie warm water 3 x-tra groot eiers, by kamertemperatuur 1/2 koppie Ideal ingedampte melk, by kamertemperatuur 1 teelepel vanielje kaneelsuiker *Klein vleis pasteitjie foelie pannetjies of jou ...
Read moreRoly Poly Poeding
Lekker poeding met nostalgie 1 koppie koekmeel 1 teel. Bakpoeier 2ml sout Meng bogenoemde goed. Vryf 125ml botter in meelmemgsel tot dit soos growwe broodkrummels . Voeg n eetlepel koue water by net om kniebare deeg te maak. Rol uit op meelbestrooide oppervlak en smeer lekker dik appelkooskonfyt. Rol op ...
Read moreOreo Trifle
bestanddele: 500 ml gladde maaskaas 1 koppies versiersuiker 3 koppies melk 2 pakkies kits vanielje poeding 250 ml room, styf geklop 1 boks Oreo koekies, grof gekrummel In ‘n groot bak, room saam maaskaas en versiersuiker met ‘n elektriese menger tot gemeng, sowat 2 minute. In ‘n aparte bak, met ...
Read moreGemmerpoeding
heerlike gemmerpoeding ~ SONDER EIERSĀ – chef sharkie Deeg: 2 eetlepel goue stroop 1 eetlepel botter 1 teelepel koeksoda Ā¼ koppie melk 1 eetlepel asyn Ā½ teelepel gemmer 1 eetlepel appelkooskonfyt 1 koppie meel Stroop: 2 koppie water 1 koppie suiker knippie sout Ā½ teelepel gemmer Metode Deeg: Meng alles in ...
Read morePynappel Sjerrie Yskastert
Lekker, lekkerder, lekkerste smul die!! 1 pakkie tennisbeskuitjies appelkooskonfyt 200 ml sjerrie 1 pakkie suurlemoenjellie koppie kookwater 1blik kondensmelk 440g fyn pynappel *geklopte room vir versiering 1 flake ~ gekrummel Smeer tennisbeskuitjies met appelkooskonfyt en plaas 2 opmekaar soos toebroodjies Pak in diep vierkantige bak. Besprinkel die beskuitjies “toebroodjies” goed ...
Read moreGebakte Guavapoeding
Smul winters poeding, net so lekker afgekoel 4 el botter 1 kop witsuiker Ā¼ koppie melk 3 groot eiers 1 en halwe kop koekmeelblom 2 tl bakpoeier knypie sout 1 blik quavas ~ sap gedreineer, eenkant gehou en vruggies net liggies plat gedrukte Room die botter en suiker saam tot ...
Read moreDriehoek Amarula Yskastert
……’n spesiale bederf. 200g x sagte botter 5 x el strooisuiker 2 x koppies gladde roomkaas 2 x eiers 18 x tenniskoekies halwe boksie rooi en halwe boksie groen glans kersies (stukkies gekap) 150 x ml Amarula likeur 200g x donkersjokolade 2 x Peppermint Crisp Room botter en strooisuiker, klits ...
Read moreHeerlike Winters Potpoeding
Reg in ‘n halfuur ~ dan kan jy smul 1/2 k botter ~ gesmelt 3/4 k appelkooskonfyt 2 tl koeksoda 2 k koekmeel 1 el bruin asyn 1 tl fyn pypkaneel mespunt sout bietjie melk Stroop 1 t gemaalde fyn gemmer 1 kop bruin suiker 4 k water 1/2 kop ...
Read more