Loader

Tag: nagereg

Luukse Kaaskoek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Jy het nodig: 3 of 2 pakkies Marie beskuitjies gekrimmel met botter vir n kors 3 bakkies volroom Maaskaas (glade) 3 blikkies kondensmelk, 1l meadowland clasic room. Net te kry by Makro of cataring plekke, 1 kop suiker. So gemaak: Klits die room en suiker tot styf Meng die kondensmelk ...

Read more

Gebakte Jellypoeding

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Ons Naweek Poeding: ~ GEBAKTE JELLIEPOEDING 7 eetlepels meelblom 3 eetlepels suiker 4 eetlepels appelkooskonfyt 1 teelepel koeksoda 3 eiers, geklits 2 eetlepels botter Œ koppie melk knippie sout 1 pakkie lemoenjellie œ koppie suiker Klop die botter en suiker saam tot dit romerig is en voeg die geklitste eiers ...

Read more

Oreo Droomvanger Yskastert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Jy het nodig: 1 groot pak Oreo kookies, grof gebreek 1 liter vanilla roomys, sag, maar nog gevries 1 bottel fudge of karamelstroop (wat jy koop vir roomys) 1 1/2 koppie peanuts liggies gekap 1 liter geklopte room kokao vir versier sjokolade krulle of gerasperde sjokolade of kokao So gemaak: ...

Read more

Peer en Gemmertert Poeding

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

45 ml sagte botter 250 ml bruinsuiker 2 eiers 60 ml melk 5 ml vanieljegeursel 310 ml bruismeel 5 ml fyn gemmer 1 x 410 g blik peerhalwes, gedreineer en in skyfies gesny Stroop 250 ml room 250 ml ligbruinsuiker Voorverhit die oond tot 180 °C en smeer ’n middelslag-oondbak. ...

Read more

Koejawel~yskastert

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Kits maar lekker koejawel~yskastert 1 x 800g blik koejawelhelftes 2 x 410g blikke ingedampte melk 2 x 80g kersie of perskejellie 2 x 200g pakke Tennisbeskuitjies Dreineer Koejawelhelftes en hou sap eenkant. Druk Koejawels met ‘n vurk fyn. Meng jelliepoeier en sap wat eenkant gehou is en verhit in pan ...

Read more

Sjokolade Mousse

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

100g donker sjokolade 3 eiers – geskei 3 eetlepels Milo poeier 200ml room 2 eetlepels witsuiker Breek die sjokolade.op in glasbak, giet bietjie kookwater oor en los om te smelt (sag te word) Meng eiergele met suiker en meng milo by Meng eierwit met ‘n knippie sout., voeg by jou ...

Read more

Opregte Malva Poeding

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

Daar is baie resepte vir Malva poeding wat nie brandewyn in die sous bevat nie. As daar nie brandewyn in die sous is nie kan mens dit nie Malva poeding noem nie. So hiermee volg n resep vir opregte Malva Poeding! Malva Poeding 1 eier 1 koppie meel 1 tee ...

Read more

1000 ste maal poeding

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

ons het die een vannaand seker vir die 1000 ste maal geniet., bly keer op keer ons gunstling, dit bly ‘n lekkerte op sy eie
 3 x koppies langlewe vla 2 x pak mariekoekies Âœ koppie fyn aarbeikonfyt Âœ koppie Treat-karamel kondensmelk *2 flakes vir versiering *1 houertjie room *gesnipperde ...

Read more

Warm Dadelpoeding

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

Het vandag gesmul aan die poeding, veral as dit ook so lekker koud is sooa by ons vandag 1œ Koppie koekeelblom 3 el botter 2 tl koeksoda 1 kop opgekapte dadels œ tl pypkaneel 3 el fyn appelkooskonfyt 2 eier knypie sout 1 kop volroom melk Sif saam koekmeel pypkaneel, ...

Read more

Claudia se treffer tiramisu

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Lekker tiramisu in ‘n kits 1 boksie vingerbeskuitjies 500g mascarponekaas 125 ml room 3 opgehoopte eetlepels sterk kitskoffie (goeie gehalte) 4 teelepels witsuiker 2 eetlepels vanieljegeursel driekwart koppie old brown sherry 100g donkersjokolade Los koffiepoeier en helfte witsuiker in ’n beker met bietjie kookwater en gooi sherry by, maak nou ...

Read more