Kampvuur Poeding

2015-06-09
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.3 / 5)

3.3 5 3
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

3 People rated this recipe

4,436
Related Recipes:
  • Katjiebotter en Klapper Fudge

  • Braai bysake: Biltong Rolletjies en knoffel aartappels

  • So by my Kool

  • Planne met Braaibroodjies

  • Mayonnaise en  Kaas Broodjie

As jy braai vandag, kan die bederfie lekker handig inkom… soete verleiding, vir Pa, en sommer die hele span…!!

Verrassings Horingkies

Vul ‘n roomys horingkie met allerhande lekker bederfies,… piesang, malvalekkers, choc chips, neute, grondboontjie botter., karamel stroop… die keuse is eindloos… draai toe in foelie… sit op rooster oor matige hitte vir 10 min… vingeraflek lekker..!!

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!