Loader

Tag: nagereg

Malva Poeding met Amarulasous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

Amarula Malvapoeding Hemels Jy het nodig; 220 g strooisuiker 2 groot eiers 30 ml gladde appelkooskonfyt 125 ml melk 30 ml botter/margarien 5 ml wit asyn 185 g gewone meelblom 5 ml koeksoda 1 knypie sout Verroom die suiker en eiers met ā€˜n elektriese klitser totdat dit lig kleurig is, ...

Read more

Pynappel Yskastert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Die lekkerste bederf ! 1 Blikkie ingedampte melk BAIE koud (Ideal Melk) verkoel in yskas vir dag. 2 pakkies jellie (Pynappel of suurlemoen geur). 1 Groterige blik fyn pynappel. 2 Pakkies Tennis beskuitjies. *grinnadella pulp (opsioneel) METODE: 1. Maak die twee pakkies jellie aan met 1 koppie kookwater. Sit in ...

Read more

Koekstruif (Trifle)

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.4 / 5)

1 sponskoek 1 pakkie rooi jellie 1 pakkie groen jellie 1 blik karamel kondensmelk 1 pakkie kersies – en room 1 groot houer Ultramel vla 1 groot blik gemenge vrugte bietjie sjerrie 1 pakkie sprinkle neute 1 groot glasbak Sny sponskoek in stukkies en gooi sjerrie oor. Bedek met lagie ...

Read more

Pampoen-en-haselneut-kaaskoek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Pampoen-en-haselneut-kaaskoek met suurroom-bolaag ….. werklik besonders. Kors 1 pakkie gemmerkoekies, fyn gekrummel 125 ml gesmelte botter 30 ml gouestroop Vulsel 500 g roomkaas 125 ml koekmeel, gesif 500 g pampoenpuree 5 eiers 180 ml bruinsuiker 125 ml haselneutlikeur (Frangelico) 5 ml kaneel 2 ml fyn gemmer 1 ml neutmuskaat 1 ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!