Roly Poly Poeding

2015-03-22
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.7 / 5)

3.7 5 21
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

21 People rated this recipe

14,168
Related Recipes:
  • Wortel & Vanilla Sponspoeding

  • Koffie & Cream Malvapoeding

  • Kondensmelk Suurlemoen Yskastert

  • Traditionele Melksnysels

  • “Jam Donuts” – Oliebolle

Lekker poeding met nostalgie

1 koppie koekmeel
1 teel. Bakpoeier
2ml sout

Meng bogenoemde goed.


Vryf 125ml botter in meelmemgsel tot dit soos growwe broodkrummels .
Voeg n eetlepel koue water by net om kniebare deeg te maak.

Rol uit op meelbestrooide oppervlak en smeer lekker dik appelkooskonfyt. Rol op dat langste wors voor jou lê.

Sny in 6 ewe groot wiele en pak in oondvaste bak , snykante na bo.
Kook saam in mikrogolf 125 ml suiker , 100 ml botter en een koppie water.

Gooi mengsel oor wiele en bak in oond van 180C vir ongeveer 40 min tot mooi goudbruin.
Bedien met roomys en vla!! Lekkerste poeding ooit!!

Ancoise Venter‎ via Facebook Boerekos Kookengeniet

Comment (1)

  1. posted by Cornell on October 5, 2015

    I replace the making of the dough with a packet of scone dough. Works excellent. xxx

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!