Prego Hoender Kebabs
2017-01-15- Course: Braaigeregte, Hoofgereg
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(5 / 5)
4 People rated this recipe
Related Recipes:
Vinger aflek lekkerte
.
1 kg ontbeende hoenderborsies – met die velletjie aan – in blokkies gesny (so 4cm by 4 cm groot)
Marinade:
300 ml Prego sous
10 ml sout
5 ml fyn gemmer
5 el appelkooskonfyt
1 el bruinsuiker
.
Meng al die bestanddele vir die marinade en kook vir 5 minute
.
Laat goed afkoel en gooi sous oor vleislokkies
Marineer vir minstens 5 ure. Roer af en toe
Laat lê sosatiestokkies paar uur in water
Ryg nou vleislokkies op die stokkie
Nou is dit gereed vir matige kole of die oond.
Bedruip gereeld met die oorblywende marinade oor terwyl jy braai/bak
.
* in die oond ~ Bak in voorverhitte oond by 180 C in die sous tot glansend bruin,