Ria se Katkoppe

2011-08-03
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.5 / 5)

4.5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

1,887
Related Recipes:
  • Peri-Peri Polonie Poffertjies

  • Roommielie Poffertjies

  • Soet Patat Plaatkoekies

  • Vetkoek Burger

  • Ingelegde eiers

Katkoppe – Via Facebook – Ria N. Pieterse – Dis lekker as padkos ook…maar ook warm soos ‘n boerepastei met ‘n beker boeretroos daarby ..

Vra jou slagter om vir jou varkvleis te maal…of gebruik gelyke dele vark en beesmaalvleis, voeg knippie naeltjies, neut, koljander, sout en peper, oreganum, gekerfde ui..knoffel en tamatie opsioneel daar by in…
Sakkie deeg by  Spar of knie brooddeeg…
Maak los frikkadellebolletjies….deel jou brooddeeg in 8-12 ewe groot dele..
Vou die deeg om ‘n vleisfrikkadel en druk toe…laat rys effens…
Pak op gesmeerde bakplaat met voukant onder..mengklits ‘n eier en melk…smeer bo.oor
Bak 25-30 min op 180*C tot goudbruin…

.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!