Loader

Lekkergoedklei

2014-05-27
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.5 / 5)

4.5 5 4
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

4 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Bobotie

  • Ingelegde eiers

  • Heerlike Groenboontjie Bredie

  • Heuning Tjops

Hier is iets heerliks vir die kinders.

margarien (1/3k)
stroop (1/3k)
vanielje (1/2t)
versiersuiker 500 g
verskeie kleursel (druppels)

Smelt die margarien en stroop in die mikrogolf of op die stoof. Verwyder van die hitte.
Voeg die versiersuiker by en knie goed om `n nie-klewerige klei te vorm.
Voeg kleursel druppelsgewys by.

Recipe Type: Tags: , , , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!