Cremora Yskastert

2013-06-27
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.9 / 5)

3.9 5 23
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

23 People rated this recipe

13,037
Related Recipes:
  • Bobaas Melktert met Smeerkors

  • Sjokolade Karamel Koek met Oemf !

  • Muesli Crunchies

  • Permantige Sjokoladekoek

  • Granadilla Pynappel Yskastert

‘n regte kanni dood lekkerte…Cremora Yskastert

Jy het nodig:
500g sakkie Cremora
1 koppie yskaswater
2 blikkies kondesmelk
250ml suurlemoensap
2 pakkies tennisbeskuitjies (4 el botter as jy kors wil maak)

So gemaak:
Gooi Cremora in mengbak. Voeg yskaswater by (dit moet yskaswater wees) en klits tot glad. Voeg kondesmelk by en
hou aan klits.
Voeg nou die suurlemoensap by, nie alles op een slag nie, anders word dit nie styf nie. Klits die heel tyd en gooi so
kort-kort ‘n spuit suurlemoensap by. Dit moet so ongeveer 15min neem om die hele botteltjie in te spuit. Teen die tyd is
die mengsel baie dik.
Pak tennisbeskuitjies in bak uit ( of smelt botter krummel koekies, druk vas in tertbak)….en skep mengsel bo-oop, en krummel beskuitjies bo-oor. Dit kan dadelik geeet word of in
die yskas gebêre word vir later.

.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!