Loader

Michael se Herderspastei

2014-05-22
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.7 / 5)

3.7 5 17
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

17 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Bobotie

  • mamma kraai se boerewors

  • Kerrie vir kerrie en rys (Ouma Elsa se resep)

  • Niertjiepastei

Michael se Herderspastei

‘n opgekapte ui in regte botter tot lekker deursigtig en voeg die volgende by:

Sout

Swartpeper

Speserye vir maalvleis

Kerrie

Borrie

3 Loerierblare

1 Steranys

1 Opgekapte tamatie

KLEIN bietjie roosmaryn

Die oomblik as die geure trou, voeg jou maalvleis by en braai in die uiemengsel tot amper gaar…

Voeg nou ‘n ruim skep tamatiepuree by en 2 eetlepels chutney. Voeg ‘n pakkie gemengde groente

by en kook lekker deur.J.P

Skep die maalvleismengsel in ‘n glasbak. Maak genoeg kapokaartappel om die maalvleis te bedek.

Strooi ‘n bietjie mozzarellakaas oor die aartappel. Klits een eier met ‘n bietjie melk en voeg oor die

aartappel en bak teen 180 grade vir 20 minute tot goudbruin…

Sederberg groete,

*Michael Coetzee via facebook Boerekos Kookengeniet

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!