Loader

Recipes With Course: Ontbyt

Eierbroodjie, piesang en stroop kebabs

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Ontbyt ?? 2-4 snye brood per persoon sout en peper na smaak 2 eiers geklits met bietjie melk – per broodjie, (2 snye) bietjie melk bietjie olie esdoornstroop – “maple stroop” piesangs – in skywe gesny sosatiestokkies Klits eiers met sout en peper, bietjie melk Sny Brood in vierkante Maak ...

Read more

Hot cross muffin

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Die lekkerste ontbyt muffin ooit… !! (maak 12) 1 kop korente ¾ kop droe cranberries 2 ½ kop self-raising koekmeel 5 tl koeksoda 2 tl pypkaneel ½ tl nutmeg 2/3 kop sunflower olie 1 kop karringmelk 2 eiers 1 kop strooisuiker versiersel: ½ kop versiersuiker 1 tl suurlemoen sap *Week ...

Read more

Slappap

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Slappap met kaas en bros gebraaide spek ~ pure plaas !! Die beste ontbyt ooit !! vir die slappap: 1Ll water 1 tl sout 300g mieliemeel 3 el botter *gerasperde kaas verkieslik cheddar *pakkie spek Slappap: Maak mieliemeel aan met koue water tot ‘n pasta In medium kastrol bring 1 ...

Read more

Ontbytpan

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Skop jou dag af met die heerlike eenpan ontbyt… 2 pakke ontbyt spek 1 pak sampioene – grof gekap 8 varkworsies dosyn eiers 2 kop gerasperde kaas 1 houertjie room botter/olie sout en peper Maak oond lekker warm by 180 C Braai die spek, sampioene en wors in ‘n pan ...

Read more

Diepgebraaide Ham, kaas en tamatie eierbroodjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Ontbyt ?? Ham, kaas en tamatie eierbroodjies – (french toast) 2-4 snye gesmeerde brood per persoon tamaties, dun skyfies Ham slices Kaas slices Sout en peper na smaak 2 eiers geklits met bietjie melk – per broodjie, (2 snye) bietjie olie Maak toebroodjies met ham , kaas en tamatie, gooi ...

Read more

Eenpan-ontbyt

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Jy het nodig: 2 kop opgekapte ham blokkies 1 pak spek, bros gebraai en opgesny 4 hashbrowns – goudbruin gebraai en blokkies opgesny 1 groot green pepper, grof opgekap (so 1 kop vol) 1 Ui, baie fyn opgekap 2 kop gerasperde Cheddar kaas 1 kop melk 2 el koekmeel aangemaak ...

Read more

Tamatie en Roomsous Hoenderlewertjies

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

Bestanddele: 30ml olie 2uie fyngekap gemeng met 3 fyngedrukte knoffelhuisies bakkie hoenderlewertjies, opgesny in helfte 250ml vars room 3 tamaties gekap peri-peri sous en/ of Tabasco na smaak ‘n knippie gemengde kruie blikkie tamatiepasta sout peper na smaak So gemaak: Verhit olie in swaarboompan, soteer ui en knoffel daarin tot ...

Read more

Geurige Kerrie maalvleis met stywepap

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

…. eindloos heerlik: 1kg bees maalvleis 2 heel naeltjies 1 lourierblaar 1 kaneelstokkie 1 steranys 2 el asyn mespunt borrie ½ kop appelkoos konfyt 3 el goeie kerriepoeier ½ kop kookolie 1 klein blikkie tamatiepaste sout 1 groot aartappel – in stukke gesny Maak olie warm, gooi naeltjies, lourierblaar, kaneelstokkie, ...

Read more

Woeps Waps Gereg

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Dis woeps waps vinnig , min skottelgoed .. 🙂 en heerlik vir enige middagete of ligte aandete…..ag en sommer vir ontbyt ook..!! 10 snye brood botter of margarien marmite 6 groot eiers 1/2 liter melk sout en peper na smaak tee/l mosterdpoeier knippie cayene peper (rooi peper) 3 medium tamaties ...

Read more

Kits Olie-skons

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

Mamma se kits olieskons … vinnig om aanmekaar te slaan en heerlik… geniet saam konfyt, kaas en marmite 2 en 1/2 koppie koekmeel knypie sout 4tl bakpoeier 5el kookolie 1 groot eier + – 180 ml karringmelk Maak oond voor die tyd warm 200 grade C Botter die muffinpan. Sif ...

Read more