Loader

Diepgebraaide Ham, kaas en tamatie eierbroodjies

2014-01-30
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4 / 5)

4 5 6
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

6 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Torrijas

  • Kerrie Bakkies

  • Ham, Sampioen en Eier Bakkies

  • Basiese Wafels

  • Kaas Skons

Ontbyt ??

Ham, kaas en tamatie eierbroodjies – (french toast)

2-4 snye gesmeerde brood per persoon
tamaties, dun skyfies
Ham slices
Kaas slices
Sout en peper na smaak
2 eiers geklits met bietjie melk – per broodjie, (2 snye)
bietjie olie

Maak toebroodjies met ham , kaas en tamatie, gooi sout en peper
Maak pan lekker warm met bietjie olie, doop jou toebroodjie in eiermengsel, en braai soos eierbrood. Mooi goudbruin aan eenkant, draai mooi om met spaan, en braai vinnig bruin aan ander kant… geniet !!

Recipe Type: Tags: , , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!