Loader

Kits Olie-skons

2013-09-26
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.8 / 5)

4.8 5 4
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

4 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Bobotie

  • Torrijas

  • Kerrie Bakkies

  • Ham, Sampioen en Eier Bakkies

Mamma se kits olieskons … vinnig om aanmekaar te slaan en heerlik… geniet saam konfyt, kaas en marmite

2 en 1/2 koppie koekmeel
knypie sout
4tl bakpoeier
5el kookolie
1 groot eier
+ – 180 ml karringmelk

Maak oond voor die tyd warm 200 grade C
Botter die muffinpan.
Sif meel,bakpoeier en sout saam.
Gooi olie, eier in karringmelk en klits goed en gooi by koekmeel , meng goed deur tot alles ‘n stywe deeg maak, gooi bietjies, bietjies karringmelk by om die degie egaliger te maak as jy moet.
Skep deeg in muffin pan
Bak 20min tot mooi bruin, toets met pen.
Laat in pannetjie effe afkoel voor jy uithaal … geniet !

*Martha Smith via Facebook Boerekos Kookengeniet*

Recipe Type: Tags: , , , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!