Loader

Recipes With Course: Ontbyt

Croque Madame

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Croque Madame is ‘n traditionelel Franse bistro gereg wat vir ontbyt of ligte ete saam groen slaai voorgesit word , ‘n pan geroosterde ham-en-kaas toebroodjie, met ‘n gebakte eier bo-op …. Baie vullend en propvol protiene …. Jy gaan nodig he: 2 snyties brood van jou keuse 1 sny goeie ...

Read more

3 Kaas Omelette

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Smul lekker ontyt, selfs vir ‘n ligte aandete met ‘n groenslaai Genoeg vir: 1 bestanddele 2 tot 3 eiers geskei Gouda, gerasperde Cheddar, gerasper Black Pepper fetakaas, gekrummel 1 eetlepel botter 1 teelepel sonneblom olie sout en swartpeper vars grasuie voorbereiding Klits die eierwitte in ‘n droë bak tot sagte ...

Read more

Geurige Maalvleispan met eiers

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Heerlike geurige eenpan dis, die is genoeg vir so 4 tot 6 mense bestanddele 30 ml olie 500 g maalvleis 1 blikkies tamatie-en-uiesmoor (410 g ) sout en swartpeper na smaak 6 eiers (kan verminder) metode Verhit die olie in ‘n pan en roerbraai die maalvleis tot bruin. Voeg die ...

Read more

Sonskyn Ontbyt

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Sonskyn Ontbyt ~ as jy dit eers probeer het, is daar geen terugkeer, die is ‘n wen wen kombinasie…. hemels ! 1 Avo 2 Eiers Sout en peper Pitersielie Speserye na smaak (aromat, hoenderspeserye, rooipeper) Voorverhit oond 180 C Sny avo in 2, sit n eier in elke halwe avo, ...

Read more

Fritatas

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Mini Fritatas 5 eiers, liggies geklits 1 kop cheddar kaas Sout en peper na smaak 1 k ander vulsel (salami.oorkiet vleis, bully beef, rooi worsies, rosa tamaties, soet rissies, ham, gebraaide spek, sampioene) *bietjie botter *bietjie ekstra kaas *rooipeper Voorverhit oond aan op 180°C Meng al die bestandele goed saam ...

Read more

Eenpan Ontbyt Skywe:

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

‘n wenner, dit klink miskien groot, wees gerus jy kan heeldag hieraan smul, die kan koud in die kosblikkies gaan vir die kinders, selfs lekker vir middagete saam ligte slaaitjie, so , skop die pannetjie aanmekaar Botter 1 pakkie Spek 1 pakkie Sampioene 6 Ontbyt worsies – ontdooi Dosyn Eiers ...

Read more

Plaatkoekies met spek, piesang en stroop

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Vir die plaatkoekies: 250 ml koekmeel 5 ml bakpoeier 5 ml suiker 1 ml sout 2 eiers 200 ml melk Vir die spek, piesang en stroop: 250 g skouer-spek 2 piesangs, in 2 cm-skyfies gesny 25 ml margarien heuning / stroop Plaas die droe bestanddele in ‘n mengbak. Maak ‘n ...

Read more

Kaasskons

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Vinnig , maklik en lekker . Bak dit sommer gou terwyl jy teewater kook . 1 Koppie meel 1 Koppie melk 1 Koppie gerasperde kaas 10 ml bakpoeier 5 ml Sout Meng alles tesame en bak by 180 grade tot gaar (10-15 min) *Charlotte Schoeman Zwennis via Facebook Boerekos Kookengeniet ...

Read more

Eierbrood

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

Bly die beste Ontbyt ooit….. “Eierbrood” ~ (french toast) 6 eiers bietjie vars melk sout & peper paar snye brood bietjie olie Klits eier, melk saam, gooi sout en peper na smaak. Doop brood vinnig eiermengsel , maak seker dis mooi bedek. Bak in warm olie pan tot goudbruin weerskante. ...

Read more

Pampoen Onbyt Muffin

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

3 kop koue gaar pampoen ( nie waterig nie) halwe kop bruinsuiker 3 groot eiers 1 kop Nutty Wheat-meel halwe kop muesli onbytgraan 2 tl bakpoeier knypie sout knypie fyn pypkaneel halwe tl Koeksoda 2 el sagte botter *gemengde kaneelsuiker Druk oortollige water van pampoen af In lekker groot mengbak ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!