Ontbytpan

2014-02-02
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.5 / 5)

4.5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

1,088
Related Recipes:
  • Kerrie Bakkies

  • Ham, Sampioen en Eier Bakkies

  • Basiese Wafels

  • Kaas Skons

  • Slappap met kaas en bros gebraaide spek

Skop jou dag af met die heerlike eenpan ontbyt…

2 pakke ontbyt spek
1 pak sampioene – grof gekap
8 varkworsies
dosyn eiers
2 kop gerasperde kaas
1 houertjie room
botter/olie
sout en peper

Maak oond lekker warm by 180 C
Braai die spek, sampioene en wors in ‘n pan met bietjie warm botter/olie mooi goudbruin
Sny spek, en worsies in stukke op, meng mooi dermekaar, gooi in oonvaste diep bak
Klits eiers met room , gooi sout en peper na smaak by, gooi 1 kop kaas by, en giet eweredig oor worsiemengsel
Strooi res van gerasperde kaas bo-oor bak vir 25 – 30 min tot gestol en mooi bruin.
Sny in blokke, sit dadelik voor met roosterbrood

Recipe Type: Tags: , , , ,

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!