Tamatie en Roomsous Hoenderlewertjies

2014-01-20
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.8 / 5)

4.8 5 4
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

4 People rated this recipe

1,598
Related Recipes:
  • Kerrie Bakkies

  • Ham, Sampioen en Eier Bakkies

  • Basiese Wafels

  • Kaas Skons

  • Ingelegde eiers

Bestanddele:

30ml olie
2uie fyngekap gemeng met 3 fyngedrukte knoffelhuisies
bakkie hoenderlewertjies, opgesny in helfte
250ml vars room
3 tamaties gekap
peri-peri sous en/ of Tabasco na smaak ‘n knippie gemengde kruie
blikkie tamatiepasta
sout peper na smaak

So gemaak:

Verhit olie in swaarboompan, soteer ui en knoffel daarin tot deurskynend.
Verwyder uit pan en hou eenkant.
Plaas hoenderlewers in pan en roerbraai totdat dit begin verkleur. Voeg ui, tamaties, sout, peper, peri-peri-sous of Tabasco, gemengde kruie, basielkruid en tamatiepasta by. Laat saggies prut onbedek vir ongeveer 20 minute of tot gaar. Roer vars room by en laat goed deurwarm word. Sit onmiddellik voor op warm roosterbrood, saam met heerlike vars broodjie .

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!