Loader

VIS IN BIERBESLAG

2023-08-09
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Korslose snoek en uietert

  • Vis Paella

  • GEBAKTE STOKVIS SICILIAANS

  • APPELKOOSBOTTER OONDGEGEBAKTE SNOEK

  • Snoek Koningskos oor die kole



1 kop koekmeel
200ml mielieblom
mespunt borrie
1 x 340ml blikkie yskoue bier
Sonneblomolie vir diepbraai
600g witvis filette


Metode:
Meng die koekmeel, mielieblom en borrie saam. Gooi die bier by en roer tot glad. Verhit ‘n dik laag olie oor matige hitte in ‘n kleefvrye pan. Geur die vis met sout en peper en doop in beslag. Sit twee stukke vis op ‘n slag in die warm olie en braai dit vir drie tot vyf min tot deurgaar en goudbruin alkant. Dreineer die vis op kombuis papier en sit voor met tartaresous, tjips en geroosterde groente.

Recipe Type: Tags: Ingredients: ,

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!