Loader

Kersfees sjokolade rolkoek

2010-12-06
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.7 / 5)

3.7 5 3
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

3 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Ouma se skoenboks krismiskoek

  • Vrystaatse Melktert

  • Bierbokskoek

  • Ryk vrugtekoek met stroop

 

Bestanddele:
3 eiers
75 g strooisuiker
2 el cocoa poeier
65 g koekmeelblom,
Vir die versiering:
200 g botter
250 g versiersuiker
200 g shokolade

Method

Voorverhit oond na 180 g cel

1. Berei ‘n 30 x 23 cm pan voor (smeer pan met botter , le uit met waspapier, sprinkel goed met bakpoeier)

 

2. Klits eiers en suiker saam tot glad en romerig.
3. Sif koekmeel, cocao saam en vou in by die eiermengsel met metaallepel.
4. Gooi mengsel in voorbereide pannetjie .
5. Bak vir 10 min.
6. Plaas ‘n skoon vadoek op werkoppervlak, plaas waspapier bo op vadoek en sprinkel goed met strooisuiker.
7. Tiep warm uit , verwyder die ou waspapier , plaas koek bo op die skoon waspapier met strooisuiker, ( nb: die onderkant van die gebakte koek moet nou na bo le ) ; sny die kante van die koek af met skerp broodmes.

 

8. Plaas nog ‘n waspapier bo oor die koek en rol nou styf op . Laat so goed afkoel

 

Vir die versiering:

1. Room botter en versiersuiker saam
2. Smelt shokolade (gebruik 2 potte waarin water in onderste een kook , plaas shokolade in 2de pot, plaas bo op ander kastrol, en laat smelt die shokolade met die stoom van onder af)
3. Voeg nou by jou bottermengsel en meng goed, laat effe afkoel
4. Rol die koue koek oop, verwyder die waspapier, en smeer goeie lagie op oop koek
5. Rol nou die koek weer mooi op en versier met die res van mengsel
6. Vat vurk en trek lang strepies bo oor koek , sprinkel met strooisuiker en versier na wense

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!