Eenpan-ontbyt

2014-01-30
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

1,246
Related Recipes:
  • Kerrie Bakkies

  • Ham, Sampioen en Eier Bakkies

  • Basiese Wafels

  • Kaas Skons

  • Ingelegde eiers

Jy het nodig:

2 kop opgekapte ham blokkies
1 pak spek, bros gebraai en opgesny
4 hashbrowns – goudbruin gebraai en blokkies opgesny
1 groot green pepper, grof opgekap (so 1 kop vol)
1 Ui, baie fyn opgekap
2 kop gerasperde Cheddar kaas
1 kop melk
2 el koekmeel aangemaak met bietjie halwe kop melk
halwe tl mostertpoeier
knypie rooi peper (cayene peper)
sout en peper na smaak
8 eiers

So gemaak:
1. Voorverhit oond na 180 C
2. Smeer lekker diep oondvaste bak
3. In groot mengbak, meng liggies saam: opgekapte ham, bros spek, hashbrown blokkies, fyn ui, en greenpepper.
4. Sprinkel sout en peper, rooipeper en mosterrpoeier eweredig oor, meng deur.
5. Klits eiers met 1 kop melk, en gooi by ham $ spek mengsel , meng liggies deur.
6. Gooi 1 kop gerasperde kaas, en koekmeel melk mengsel by. Meng alles goed deur.
7. Giet in gesmeerde oondbak, sprinkel ander koppie gerasperde kaas bo-oor mengsel.
8. Bak in voorverhitte oond, by 180 C vir 25- 30 min tot gestol en goudbruin.

Recipe Type: Tags: , , , ,

Comment (1)

  1. posted by Charmain on October 20, 2015

    asb

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!